| Your are here: Sport / Tennis |
Sporthoof: |
Janneman Van Dijk 082 345 8347 |
Dae: |
Maandae, Dinsdae en Donderdae |
Oefentye: |
Grondslagfase (Gr.1-3) 13:30-14:15 Senior (Gr. 4-7) 14:15-15:30 |
Vryheidmonument Dubbelstoernooi
Geluk aan ons volgende spanne:
- Vaalpark u/13 2de plek
- Vaalpark u/11 A - Afdeling 1ste plek
- Vaalpark u/11 B-Afdeling 1ste plek
Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com
NFS Tennis-Koringaar
Dr Malan-Tennistoernooi
Vaalpark se Tennisspelers neem deel aan nog ‘n tennistoernooi. Dankie aan Dr Malan vir die geleentheid. Vaalpark wys weer uitmuntende spel. Hou so aan met die die goeie sportmanskap

Roshnee en Emfuleni Tennistoernooie
Verskeie van Vaalpark se tennisspelers het aan Roshnee Primêr, se tennistoernooi, deelgeneem en baie suksesvolle resultate behaal! So ook, het hulle aan Emfuleni se jaarlikse dubbelstoernooi deelgeneem en dit was voorwaar ‘n dag van goeie tennis! Keep up the hard work!



2025 Noord- Vrystaat tennisspanne

2025 Valies Mini-Tennis Seisoen!
Ons mini-tennisspelers (rooibal en oranjebal) het die afgelope seisoen hulle baie goed van hulle taak gekwyt en ons skool se naam hoog gehou, op en van die baan af.
Rooibal Future Feds:
• Seuns A – 2de plek in die A-liga
• Seuns B– 7de plek in die A-liga
• Seuns C – 1ste plek in die B-liga
• Dogters A – 1ste plek in die A-liga
• Dogters B– 7de plek in die A-liga
• Dogters C – 2de plek in die B-liga
Oranjebal Champions Training League:
• Seuns A – 2de plek in die A-liga
• Seuns B– 7de plek in die A-liga
• Dogters A – 2de plek in die A-liga
• Dogters B– 3de plek in die A-liga
We are very proud of all our players and coaches for their hard work and would also like to thank WJTA (Werner Joubert), for all the arrangements.
Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com
2025 Fezile-Dabi Tennisliga
Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com
2025 Rising Stars Vrystaat Tennistoernooi

2025 Vryheidmonument se dubbelstoernooi
Geluk met jul uitslae🤩
O/13 wen die Toernooi.
O/11 behaal 'n 3de plek.
Well done!!!

2025 Noord-Vrystaat tennisspelers
Boys and girls, you got this!
We wish you best of luck and remember…enjoy every moment!
We are proud of you!

2024 Fezile Dabi league winners
We are very proud of all our tennis players this season. We would like to congratulate the following teams who are the Fezile Dabi league winners of 2024!!
1st team- senior girls won the A-league
1. Lize van den Heever
2. Cara Botha
3 Mia Mitrovic
4. Tine’ Loggenberg
1st team- senior boys won the A- league
1. Edrich Smit
2. Garreth Julius
3. Niel Venter
4. Wernich Voigt
Baie geluk aan al die spelers. Ons is super trots dat julle ons skool se naam hoog hou.


