| Your are here: Sport / Chess |
Sporthoof: |
Roelien du Plessis 071 332 5563 |
Dae: |
Maandae & Dinsdae |
Oefentye: |
Grondslagfase (Gr.1-3) 13:30-14:15 Senior (Gr. 4-7) 14:15-15:30 |
♟ CHESS TOUR 2025 – What a Weekend! ♟
Our Chess Tour was a wonderful experience from start to finish! The kids had an absolute blast – from intense chess matches to fun in the sun with swimming, games, and laughter all around. 🏊♂♟🎉
We also enjoyed delicious food, quality time together, and even got the chance to build new friendships and team spirit. It wasn’t just about the chess – it was about learning, growing, and having FUN!
A heartfelt thank you to everyone who helped make this tour possible – your support and encouragement mean the world to us. 💛
We’re already looking forward to the next one!
Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com
2025

Skaak word tydens die tweede kwartaal van die skooljaar aangebied. Ons begin egter al tydens die eerste kwartaal met proewe om sodoende ons 3 spanne te bepaal.
Ons spanne bestaan onderskeidelik uit 0/9, 0/11 en 0/13 met 6 spelers in elke span en ook 1 reserwe vir elke span wat dan aan die jaarlikse Vaalrivier skaakliga deelneem.
Spelers word onderrig om te noteer en van skaakhorlosies gebruik te maak.
Daar is 9 skole wat tans aan die Vaaalrivierskaakliga deelneem. Die onderskeie skole kry elkeen die geleentheid om te 'host" vir wedstryde. Wedstryde vind plaas op Woensdae waartydens elke skool dan 2 geskeduleerde wedstryde speel. Wedstryde word na skool gespeel by verskillende skole wat "Host". Die wedstryduitslae word dan na die organiseerders gestuur om dan sodoende die finale uitslae te bepaal. Die 3 beste spanne se spelers ontvang dan elk 'n medalje om hulle te beloon vir hulle oorwinnings aan die einde van die ligas.
Kontakpersoon: Roelien Du Plessis - 071 332 5563

2024 Sedibeng Chess Tournament
Section A Winners:
1st: Eugene Boheim 2nd: Gregor Raspor 3rd: David Renke
Section B Winners:
1st: Hanna Deysel 2nd: Shaylen Marimuthu 3rd: Zander van de Venter
Section C Winners:
1st: Kaleb Deysel 2nd: Riordan Baburam 3rd: Henko Brand
Section D Winners:
1st: Taylor Coleske 2nd: Elona Wagner 3rd: Marco Bezuidenhout
Section E Winners:
1st Prize: Philip Gouws 2nd Prize: Bogosi Tshoeu 3rd Prize: Alex Myburgh
Winner of the hamper- Richard
Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com
