Your are here: Sport / Krieket |
Sporthoof: |
Johannes Venter 082 572 7155 |
Dae: |
Maandae, Dinsdae en Donderdae |
Oefentye: |
Grondslagfase (Gr.1-3) 13:30-14:15 Senior (Gr. 4-7) 14:15-17:00 |
2025 Fezile Dabi North
Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com
2025 O/13 Meisies Fezile Dabi Noord
Vaalpark Primary added a new milestone to their learners' sporting careers. 5 Of our girls are chosen for the Fezile Dabi North under 13 girls team. Hierdie is sowaar 'n 1ste vir Vaalpark Primêre Skool en ons is uit ons harte uit trots op hierdie meisies! Hulle gaan aan vooraf wedstryde deelneem en so ook aan die Vrystaatproewe, wat in Bethlehem, gaan plaasvind.

2025 O/13 Meisies Fezile Dabi Noord Afrigter
Juffrou Zante' Landman is gekies as afrigter vir die 0/13-meisiesspan. This is once again a huge milestone and achievement for Vaalpark Primary School. Ma'am Zante', good luck with the huge task at hand and may you enjoy every moment! Ons is sowaar trots op jou.

2025 Fezile Dabi Noord Krieketspanne
Onder 12 Span:
Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com
2025 Vrystaat Afrigters
2024 Vrystaat O/11 Krieketspan
What an exceptional achievement! Baie geluk aan die volgende seuns en afrigter wat gekies is om deel te wees van die Vrystaat Krieketspan!
Hanrico Cronje 13A
Lehan Cronje 11A
Faf Derksen 11A
Rohan Roussou 11A
Mnr. Janneman van Dijk 11A afrigter
This is a remarkable achievement!
2024 Fezile Dabi Noord Jeugkrieket - Thabo Mofutsanyana Distrik
Baie baie geluk aan die volgende Fezile Dabi Noord seuns van Vaalpark Primêre Skool, met hul uitmuntende sportmanskap die afgelope naweek, tydens hulle onderskeie wedstryde teen Thabo Mofutsanyana Distrik, wat hier in ons tuisdorp plaasgevind het.
Niel Venter 13A
106 lopies van 80 balle
SR 132.5
Zian Jacobs 11A
96 runs van 106 balle
SR 90.6
Faf Derksen 11A
100 runs van 91 balle
SR109.9
Congratulations boys!
2024 Fezile Dabi Noord Jeugkrieket - Lejweleputswa
Rohan Rossouw 11A
174 lopies van 118 balle
30 4’s
SR 147.5
Lehan Cronje 11A
58 runs van 43 balle
SR 134.9
Hanrico Cronje 13A
71 runs van 61 balle
SR116.4

2024 Cricket Sedibeng League

