Fezile Dabi Noord Meisies
Baie baie geluk aan Zandilee Myburgh en Lineldie jv Vuren wat tot die Fezile Dabi Noord meisies krieketspan ingesluit is!
Sterkte vir die seisoen meisies en hou altyd Vaalpark se naam hoog!

Fezile Dabi Noord
Baie geluk aan hierdie manne wat is vir onderskeie spanne in die Fezile Dabi Noord Krieket gekies is!
These boys will be playing in different pre-games and the 13A, 12A en 11A teams are building their season towards the Free State Cricket week, which will take place during the September holidays! Hard work pays!
Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com
Camp Discovery
We would like to thank our sponsors, coaches, parents, players and Camp Discovery, for the exceptional cricket tour we had from 26-29 June.
Hierdie is ‘n groot hoogtepunt elke jaar!
Hierdie manne is gereed vir die opkomende seisoen en die liga-wedstryde wat voorlê


Fezile Dabi Noord Afrigters
Ons is baie trots op ons onderwysers wat in die Fezile Dabi Noord spanne as afrigters en bestuur verkies is. Julle kundigheid en passie vir die sport word opreg waardeer deur elke speler op die veld. Sterkte met die seisown wat voorlê.
Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com
2026 Vrystaat Jeugkrieket
Baie baie geluk! Hierdie prestasie getuig van jul toewyding, kundigheid en passie vir die sport. Vaalpark Primary is very proud of you and we wish all the best.

2026 Knights Awards – Vrystaat Krieket
Vaalpark Primêr is so so so trots!!!
Wat ’n ongelooflike voorreg en seën! Zian is aangewys as die Knights O/12 Speler van die Jaar 2025 – ons harte loop oor van trots en dankbaarheid. Baie dankie aan die Vrystaat-afrigters wat die potensiaal in hom raakgesien het en wat elke dag gehelp het om die beste uit hom te haal. Julle maak ’n verskil wat verder strek as net die veld.
Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com
