2025 Vrystaat Afrigters

Baie baie geluk aan mnr Riaan van Zyl en mnr Janneman van Dijk wat onderskeidelik verkies is as afrigters by die Vrystaat, onder 11A en onder 13A, krieketspanne. So ook dien hul as afrigters/keurders by Fezile Dabi Noord Krieket. Baie geluk met hierdie insluiting tot die streek- en provinsialespanne en sterkte met die groot taak op hande.