2025 Noord- Vrystaat tennisspanne

 

Baie geluk aan die volgende leerders van Vaalpark Primêr, wat die Noord- Vrystaat tennisspanne, gemaak het.🎾
Dogters
0/10
Lea en Annebelle du Plessis
0/12
Annebelle Steenkamp
Seuns
0/12
Hugo van der Merwe
0/14
Rohan Rossouw
Joshua Coetzee
LJ van der Walt
You did your best! We are so proud of you

 


2025 Valies Mini-Tennis Seisoen! 

 

Ons mini-tennisspelers (rooibal en oranjebal) het die afgelope seisoen hulle baie goed van hulle taak gekwyt en ons skool se naam hoog gehou, op en van die baan af. 

Rooibal Future Feds:

• Seuns A – 2de plek in die A-liga
• Seuns B– 7de plek in die A-liga
• Seuns C – 1ste plek in die B-liga

• Dogters A – 1ste plek in die A-liga
• Dogters B– 7de plek in die A-liga
• Dogters C – 2de plek in die B-liga


Oranjebal Champions Training League:

• Seuns A – 2de plek in die A-liga
• Seuns B– 7de plek in die A-liga

• Dogters A – 2de plek in die A-liga
• Dogters B– 3de plek in die A-liga


We are very proud of all our players and coaches for their hard work and would also like to thank WJTA (Werner Joubert), for all the arrangements. 

Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com

 

2025 Fezile-Dabi Tennisliga

 

Baie geluk aan al ons Vaalpark tennisspanne, wat die kwartaal aan die Fezile-Dabi tennisliga deelgeneem het.
Hard work pays off!
Well done.

 

Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com

 

2025 Rising Stars Vrystaat Tennistoernooi

 
Vaalpark Primêr se senior Dogters en senior Seuns Tennisspanne neem deel aan die Rising Stars Vrystaat Tennistoernooi.
Die senior seuns behaal 'n 3de plek en ontvang 'n brons medalje. Die senior dogters behaal 'n 5de plek.

Congratulations on this achievement!
 
     
 

2025  Vryheidmonument se dubbelstoernooi

Vaalpark Primêr se o/13 en o/11 tennisspanne het die afgelope week aan Vryheidmonument se dubbelstoernooi deelgeneem.
Geluk met jul uitslae🤩
O/13 wen die Toernooi.
O/11 behaal 'n 3de plek.
Well done!!!
 
   
 
 

2025 Noord-Vrystaat tennisspelers

Sterkte aan Vaalpark Primêre Skool se Noord-Vrystaat tennisspelers wat Vrydag, 25 Julie en Saterdag, 26 Julie aan die Koringaar Toernooi gaan deelneem in Bethlehem en Senekal. 
Boys and girls, you got this! 
We wish you best of luck and remember…enjoy every moment! 
We are proud of you!