Vryheidmonument Dubbelstoernooi
Geluk aan ons volgende spanne:
- Vaalpark u/13 2de plek
- Vaalpark u/11 A - Afdeling 1ste plek
- Vaalpark u/11 B-Afdeling 1ste plek
Well done!
…en die balle bly vlieg
Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com
NFS Tennis-Koringaar
Dr Malan-Tennistoernooi
Vaalpark se Tennisspelers neem deel aan nog ‘n tennistoernooi. Dankie aan Dr Malan vir die geleentheid. Vaalpark wys weer uitmuntende spel. Hou so aan met die die goeie sportmanskap

Roshnee en Emfuleni Tennistoernooie
Verskeie van Vaalpark se tennisspelers het aan Roshnee Primêr, se tennistoernooi, deelgeneem en baie suksesvolle resultate behaal! So ook, het hulle aan Emfuleni se jaarlikse dubbelstoernooi deelgeneem en dit was voorwaar ‘n dag van goeie tennis! Keep up the hard work!



