2026 Valke
With pride, we announce to all, that the following boys are selected for the official Valke Teams:
Gerrie Naude
Zian Jacobs
Donald Tintinger
Ruandré Roets
Logan Franck
Julle het hard gewerk en julle alles gegee! Gaan nou en laat die vaardighede, fiksheid, talente en harte klop vir die seisoen!
Rugby is in your blood
We are truly proud of you all!

2026 Valke Sedibeng
Baie geluk aan hierdie trotse Valie-rugbymanne wat gekies is vir die Valke Sedibeng Spanne!
Kganya Kekane
Zian Jacobs
Nathan Human
Logan Franck
Donald Tintinger
Ruandré Roets
Keegan Kapp
Nathan Steyn
Gerrie Naudé
Lwandile Masina
Ethan le Roux
Manne…ons is trots op julle!
Enjoy this exciting season and always do your best!



