Bathu League U/12 and U/13
Geluk aan ons 0/12 A netbalspan wat Vrystaatkampioenskappe toe gaan en 2de in die Bathu Liga, geëindig het.
Baie sterkte met die Kampioenskappe! We are with you all the way!
So ook, baie geluk aan die 0/13 B’s wat die Bathu Liga gewen het. Julle IS kampioene!!!
The u/12B team ended 3rd in the finals and the u/13A team ended 4th in the league.
Jul spanwerk en stralende spangees is sowaar besonders!
Well done for these great achievements!




Bathu League U/10 and U/11
Congratulations to the U/10 A&B Netball teams, who won the Bathu League yesterday, during their finals!
Julle kan sowaar trots wees op al jul harde werk die seisoen!
We also congratulate the U/11 A team that ended 3rd and the U/11B team that ended 5th!
Baie geluk meisies! Julle het ‘n besonderse passie en deursettingsvermoë vir die spel!
Well done!!!




Fezile Dabi netbalspan
Baie baie geluk aan die 0/12 en 0/13 dogters wat verkies is tot die Fezile Dabi netbalspan, wat aan die Vrystaatproewe gaan deelneem, in Kroonstad op 30 Mei 2026. Good luck girls, we support you all the way!

Vaal River team
The following girls made it into the Vaal River team and are participating in the Fezile Dabi trials on Saturday, 16 May @ Parys.
Baie sterkte meisies! Ons ondersteun julle al die pad!
