Nasionale Landloop Kampioenskappe


Baie geluk aan Hanro Coetsee, Milan Loots, Rumé le Roux en Sebastian Brits wat gekwalifiseer het vir die nasionale landloopkampioenskappe. Foto: Gustelle Martins

Lees die berig in Vaalweekblad...

 

Uitslae ASA Vrystaat Landloop Kampioenskappe

 
Baie geluk aan elke atleet wat ons skool verteenwoordig het in Bloemfontein,op die 15de Augustus 2026. Julle het puik presteer! Ons is trots op julle!
Baie geluk ook aan die 5 leerders wat gekies is vir die Vrystaatspan, om deel te gaan neem by die Suid- Afrikaanse Kampioenskappe, in Pretoria, op die 5de September. Good luck, boys and girls. Run with your heart and keep Vaalpark Primary's name high!
 
 
 
 

ASA Vrystaat Landloop Kampioenskappe

 
Baie sterkte aan al hierdie atlete wat aan die ASA Vrystaat Landloop Kampioenskappe deelneem, in Bloemfontein! Dit was ‘n lekker lang seisoen en julle het hard gewerk om tot hier te kom. Sterkte, hou bene hou.
 
 
 

2026 League 3

 
Long awaited results of League 3. Congratulations to all the athlete's who participated and improving their times.
Julle hou Vaalpark se naam hoog!
 
 

2026 2st League for the Season

 
We had our 2nd league for the season at Koedoeslaagte. Ons is trots op elke atleet se pragtige prestasie. Well done, Valies!
 
 
 

2026 1st League for the Season

 
51 van ons atlete het deelgeneem en het uitstekend gevaar. Well done, Valies! We are super exited to see what the season holds.