Your are here: Sport / Landloop

 

2024 Landloop ASA Nasionale Kampioenskappe

Baie sterkte aan Marinus Rademan wat aan die Landloop ASA Nasionale Kampioenskappe, by die Isak Steyl Stadion Vanderbijlpark, deelneem.

 

2024 Fezile Dabi Cross-Country Team

Baie sterkte aan ons landloopatlete wat deelneem aan die Vrystaat Kampioenskappe, te Bloemfontein.
Do your best! We are so proud of you!  Hou Vaalpark se naam hoog!
 
S o/8
Hanro Coetsee
Martin Bester
Rudo-Steph Mouton
D o/8
Tiané van Graan
Milan Botha
B u/9
James Rossouw
Caleb Nel
Jandré Erasmus
Eli Schreiner (Absent)
B u/10
Realeboha Ranyakane
Logan Franck
D o/11
Mia van Tonder
D o/12
Cara Botha
Tiné Loggenberg
D o/13
Olivia Olivier
S o/13
Marinus Rademan
 
Baie dankie ook aan ons twee borge: Bongata Logistics en Martins Financial Services. Sonder julle sou ons nie die mooi hempies gehad het nie!