Your are here: Sport / Krieket

 

2024 Vrystaat O/11 Krieketspan

What an exceptional achievement!  Baie geluk aan die volgende seuns en afrigter wat gekies is om deel te wees van die Vrystaat Krieketspan!

Hanrico Cronje 13A
Lehan Cronje 11A
Faf Derksen 11A
Rohan Roussou 11A
Mnr. Janneman van Dijk 11A afrigter

This is a remarkable achievement!

 

2024 Fezile Dabi Noord Jeugkrieket - Thabo Mofutsanyana Distrik

Baie baie geluk aan die volgende Fezile Dabi Noord seuns van Vaalpark Primêre Skool, met hul uitmuntende sportmanskap die afgelope naweek, tydens hulle onderskeie wedstryde teen Thabo Mofutsanyana Distrik, wat hier in ons tuisdorp plaasgevind het. 


Niel Venter 13A
106 lopies van 80 balle
SR 132.5

Zian Jacobs 11A 
96 runs van 106 balle
SR 90.6

Faf Derksen 11A
100 runs van 91 balle 
SR109.9

Congratulations boys!

 

2024 Fezile Dabi Noord Jeugkrieket - Lejweleputswa

Baie baie geluk aan die volgende Fezile Dabi Noord seuns van Vaalpark Primêre Skool, met hul uitmuntende sportmanskap die afgelope naweek, tydens hulle onderskeie wedstryde teen Lejweleputswa, te Welkom.  Onderskeidelik is daar 18 seuns van ons skool betrokke by die Fezile Dabi Noord Jeug krieketspanne. 

Rohan Rossouw 11A
174 lopies van 118 balle
30 4’s
SR 147.5

Lehan Cronje 11A 
58 runs van 43 balle
SR 134.9 

Hanrico Cronje 13A 
71 runs van 61 balle 
SR116.4

 
 

2024 Cricket Sedibeng League

Vaalpark Primêre Skool het aan Vryheidsmonument se T10-toernooi deelgeneem. Uitstekende skole van die vaaldriehoek, asook die Oosrand het deelgeneem. Congratulation to the u/11A and u/13A cricket teams that won the final on Friday! Good luck with the upcoming league matches!