2025 Liga-Uitslae

 

🏑✨ Well done to our hockey girls on a fantastic season! ✨🏑

Liga-uitslae: 

  •  13/A: Wenners van die Sasolskole- en D8-liga
  •  13/B : 2de plek in die Sasolskole- en D8-liga
  •  11/A: Wenners van die Sasolskole- en D8-liga
  •  11/B: Wenners van die Sasolskole- liga

Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com


Julle harde werk, toewyding en spanwerk het voorwaar vrugte afgewerp. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle!
We are so proud of our 1st team as they head to  Champ of Champs Tournament in Potchefstroom, 3–4 October. Your hard work and dedication have brought you this far – now go out there, play with passion and enjoy every moment!

 

 

2025 Pietie Coetzee Hokkietoernooi

Vaalpark Primêr se jaarlikse instelling om deel te neem aan die Pietie Coetzee Hokkietoernooi, is ‘n groot hoogtepunt in ons hokkieseisoen.

 

2025 Noord-Vrystaat hokkiespanne

 
Baie geluk aan die volgende meisies en afrigter wat tot die onderskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne verkies is!

U/13 A team:
Hanri MacPherson, Bonga Ngwenya and Tiné Loggenberg

U/12 team:
Mia Pretorius and Elani van Wyk. Me Ashley Visser is chosen as the head coach.

Baie geluk meisies! We are proud of you!