2026 Sasolburg Sone Byeenkoms

 
10 Februarie 2026 het ons atlete aan die 1ste uitkloprondte, tydens die Sasolburg Sone byeenkoms, deelgeneem.
After a long day of competition, we are proud to announce that 74 athletes were chosen for the team, participating at the Fezile Dabi North meeting, on Tuesday, 17 February 2026.
Nog meer goeie nuus...Al 8 ons aflosspanne behaal, óf 1ste, 2de óf 3de plekke tydens die byeenkoms, m.a.w. ál 8 spanne dring na die volgende byeenkoms wat Dinsdag, 17 Februarie gaan plaasvind, deur.
Boys an girls, we are truly proud of you!
Good luck with your preparations for the next meeting on Tuesday, 17 February 2026.
 

Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com