ATKV Redenaars - Semi-finale

 
Vaalpark Primêr is met reg trots op die volgende leerders, wie deurgedring het na die semi-finale rondte van die ATKV Redenaars.
Ons wens vir elkeen van hulle sterkte toe vir die voor-finale rondte.
Dis reeds ‘n ongelooflike prestasie om een van die gekose sprekers te wees, siende die Gauteng- Suidstreek baie groot is en ongelooflik baie deelnemers in die verskillende kategorieë deelgeneem het!
  • Tiané van Graan
  • Chloé da Silva
  • Taliah Schreiner
  • Handrich Grobler
  • Mianique Grobler
  • Dehandré Grobler
Julle ses is ons skool se redenaarstrots!!!
 
 
 

ATKV Redenaars - Skooluitdunne

Op 11 Maart 2026 het ons skool se ATKV redenaars skooluitdunne plaasgevind. Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat die moed gehad het om voor 'n gehoor te praat. Julle harde werk, voorbereiding en selfvertroue was duidelik sigbaar.

Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com

Baie geluk aan ons wenners:
🏆 Graad 1 – 3 Addisionele Taal
1️⃣ Chloé da Silva
2️⃣ Taliah Schreiner
3️⃣ Jade Cronjé
🏆 Graad 1 – 3 Huistaal
🥇 Gesamentlike 1ste plek: Handrich Grobler & Tiané van Graan
🥈 Rumé le Roux
🥉 Leané Rossouw
🏆 Graad 4 – 5
1️⃣ Mianique Grobler
2️⃣ Jonathan Groenewald
3️⃣ DJ Strydom
🏆 Graad 6 – 7 Addisionele Taal
1️⃣ Gia Jardim
2️⃣ Minnie Zwane
🏆 Graad 6 – 7 Huistaal
1️⃣ Dehandré Grobler
2️⃣ Lehan du Preez
3️⃣ LJ van der Walt
 
Baie geluk ook aan al die leerders wat deelgeneem het! Julle moed en entoesiasme maak ons ongelooflik trots. Ons sien uit daarna om ons wenners by die volgende rondte te ondersteun. Sterkte met die voorbereiding!