Your are here: Kultuur/ Choir
 

 

2025 Rondtomtalie Koorfees

 
Die Junior- en Senior koor het 13 September 2025, deelgeneem aan die Rondtomtalie Koorfees, in Drie Riviere.
Baie geluk aan elke koorlid en hul afrigters – julle harde werk en toewyding is bewonderenswaardig.
Ons is ongelooflik trots op julle, Valies!
 
 
 

2025 Con Spirito

 
The Junior and Senior Choir took part in Con Spirito. Congratulations on the excellent results. 
We are extremely proud of you!
 

Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com