Your are here: General /  Algemeen

 

Laai 2025 Inligtingsboekie af - Alles wat jy van die skool moet weet 
Download 2025 Information Booklet - Everything you need to know

 

 

 

 
 
 
 
OUR MISSION

By means of quality tuition and education par excellence we will build a future for our youth. 

ONS MISSIE

Kwaliteitonderrig en opvoeding by uitnemendheid, bou vir ons jeug ‘n toekoms.

 
ONS SKOOLLIED / OUR SCHOOL ANTHEM

Op die oewer van die Vaal aan Vrystaatkant,
pryk Vaalparkskool in die hart van ons land.
Soos uit eie bodem die Soetdoring bloei,
wil ons ook deur werk en spel vestig en groei.
Nederig ons strewe na eenvoud en krag.
Dank aan ons Skepper vir wat ons vermag.

We praise, praise praise,
We praise you Alma Mater,
You, you, you, you make us all so strong,
We'll strive, strive, strive
We'll strive to do the good
And avoid, avoid the wrong.