2023 Prize Giving
Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com
2023 Noord-Vrystaat tennisspellers
Baie geluk aan die volgende tennisspelers wat in onderskeie Noord-Vrystaat tennisspanne opgeneem is.
Dogters:
Cara Botha 0/12-B
Lize vd Heever 0/14-A
Seuns:
Garreth Julius 0/14-A
Niël Venter 0/12-A
Edrich Smit 0/12-B
We are proud of you all. True champs!
2023 Future Feds Liga en die Champions Training Liga
Baie geluk aan die volgende twee spanne wat Ligawenners is van die Future Feds Liga en die Champions Training Liga. We are so proud of you. Congratulations on your big achievement!
2023 Fezile-Dabi tennisspellers
Baie geluk aan ons tennisspelers wat tot die verskeie Fezile-Dabi tennisspanne verkies is. Hulle gaan op 3 en 4 November aan die Noord-Vrystaatproewe deelneem. We are proud of each player. We wish them all the best for these important trials.
2023 Laerskool Vryheidmonument Dubbels-tennistoernooi
Vaalpark Primêr het onlangs aan Laerskool Vryheidmonument, se jaarlikse dubbels-tennistoernooi deelgeneem. Geluk aan Paul Mitrovic en LJ vd Walt, wat die U/13 dubbels gewen het.
2023 Tennis Fezile Dabi League Winners
Joomla Gallery makes it better. Balbooa.com
Tennis 2023